Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk De Aar

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Leraar, kontrakpos
Sluitingsdatum: 20 Augustus 2021


Ons nooi gelegitimeerde persone om aansoek te doen vir bogenoemde pos. De Aar is geleë in ’n plattelandse omgewing in die Noord-Kaap. Die gemeente bestaan uit 450 belydende en 96 dooplidmate. Lidmate is eensgesinde, toegewyde mense wat nadink oor die betekenis daarvan dat ons geroep is om “Strome van lewende water” vir mekaar as gemeente en ons omgewing moet wees.

Twee aftreeoorde is geleë in bedieningsgebied van gemeente. Ruim pastorie beskikbaar.

Sluitingsdatum: 20 Augustus 2021.

Kontakpersone:

  • Cassie Wait, tel 082 859 0890.
  • Madeleine Hattingh, tel 053 631 2892.

Kantoorure: 8:00 tot 12:00, Maandag tot Vrydag.

E-pos u CV na: ngkerkdeaar@gmail.com

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.