Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Vryheid

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Uitnodiging om te tender: Huur of aankoop van kerkgebou en kerksaal
Tender-sluitingsdatum: 3 Januarie 2022


Tenders word hiemee uitgenooi vir ’n huurtermyn van minstens 5 jaar OF vir die aankoop van die kerkgebou en kerksaal geleë op die hoek van Heerenstraat en Wesstraat, VRYHEID.

Tenders word uitgenooi vir enige van die volgende opsies:

  • 5 jaar-huurtermyn vir beide die kerkgebou en die saalkompleks.
  • 5 jaar huurtermyn vir die kerkgebou alleenlik.
  • 5 jaar huurtermyn vir die saalkompleks alleenlik.
  • Aankoop van die kerkgebou en saalkompleks (Selfoontoring en nisse uitgesluit)

Tender Opsomming: Tender Nr: 1/16/8/21

Tender Inligting: Per afspraak.

Kontakbesonderhede:

Tender-sluitingsdatum: 3 Januarie 2022.

Tenders duidelik gemerk as “Tender 1/16/8/21” moet in ’n verseëlde koevert nie, later as 12:00 op 3 Januarie 2022, ingedien word by die kantore van die Vryheid NG Kerk (Klipkerk) Utrechtstraat VRYHEID.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.