Dié advertensie verteenwoordig die standpunte van die adverteerder en nie noodwendig dié van Kerkbode nie.
VAKATURE: JEUGWERKER
Sluitingsdatum: 23 Desember 2021
Die lede van Living Water NPO wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos.
Gemeenteprofiel: Werk in ’n afsetgebied met ongeveer 100 kinders.
Karakterprofiel:
- Iemand wat inisiatief kan neem.
- Buite die boks kan dink.
- Handvaardighede kan oordra.
- In ’n span en onafhanklik kan werk.
- Aktiewe en lewendige verhouding met die Here.
- Ongetroud.
- Eie vervoer.
Pligte:
- Bybelstudielesse aanbied vir verskeie ouderdomme.
- Middagprogram aanbied.
- Leierskapkampe help aanbied en fasiliteer.
- Eindjaarkonsert se beplanning en fasilitering.
- Kinders assisteer in hulle huiswerk.
- Preek.
- Inhoud verskaf vir die maandelikse nuusbrief (Foto’s en skriftelik).
- Pastorale gesprekke met ouers en leerders.
- Fasilitering van vrywilligers en uitstappies.
Vergoeding en voordele:
- Woonstel met water, motorhuis en wifi.
- Salaris – nie onderhandelbaar nie.
- Bedieningsvryheid.
Aansoek: Handig CV in via e-pos by 2217livingwater@gmail.com en ’n onderhoud sal ook plaasvind.
Dienstermyn: Jaarkontrak wat verleng kan word.
Diensaanvaarding: 1 Januarie 2022.
Navrae:
- Herman Stoffberg – 082 741 2733
- Zani Stoffberg – 082 817 8940
Die bediening behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.