Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG DELMAS-WES

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

VAKATURE: LERAAR (VASTETERMYNPOS)

SLUITINGSDATUM: 3 JUNIE 2022


GEMEENTEPROFIEL:

  • Ons is ’n dolerende gemeente.
  • Ons spiritualiteit is vernuwend.
  • Ons het tans 350 baie aktiewe lidmate met ’n groeiende aantal werkende jongmense.

 

LERAARSPROFIEL:

’n Gelegitimeerde leraar of proponent of finalejaar student uit die NG Kerk wat:

  • Geroepe is om deel te wees van ’n dinamiese leierskorps en ’n kleingroep bediening.
  • Sy of haar plek binne die leierskorps begryp en verstaan.
  • Goeie prediker is wat regtig lief is vir die Here en dit uitlewe.
  • Vir seker baie goeie menseverhoudings en kommunikasievermoë hê.
  • Buite die boks kan dink.

 

VERGOEDING:

Ons wil ’n volhoubare traktement aanbied wat insluit ’n sinodale riglyn of ’n totale vaste koste per jaar. Dit sal onderhandel word.

 

AANSOEKE:

  • Volledige CV.
  • Kandidate wat die kortlys haal moet bereid wees om ’n naweek op Delmas deur te bring saam met die leierskorps en dit sluit ’n preekbeurt in.
  • Moet ook bereid wees om ’n persoonlikheidsanalise te ondergaan.

 

DATUMS:

  • Sluitingsdatum vir aansoeke is 3 Junie 2022.
  • Diensaanvaarding is DV: 1 Januarie 2023.

Stuur CV na skriba: ngdelwes@lantic.net

 

NAVRAE: Kan gerig word aan: Voorsitter Pre-Advies: Riaan Grobbelaar

riaan@jmaconsult.co.za

 

Die gemeenteraad hou hom die reg voor om nie ’n aanstelling te maak uit die aansoeke wat ontvang is nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.