Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Goedgegun: Leraar

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

NG GOEDGEGUN

Die kerkraad van GOEDGEGUN GEMEENTE wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos.

VAKATURE: LERAAR

Sluitingsdatum: 22 Junie 2022.

Dienstermyn: 5 Jaar.

Gemeenteprofiel: 4 BESOEKPUNTE – MANZINI DIE HOOFPUNT

Leraarprofiel: Evangeliese leraar wat lief is vir die Here en omgee vir mense. ’n Leraar vir wie gebed belangrik is. Meelewing met aktiwiteite van die gemeente. Gemaklik wees met lidmate van alle ouderdomme. Administratiewe vaardighede. Instandhoudingsvermoë sal aanbeveling wees. Bereid wees om baie te ry.

 

Pligte:

  • Soos omskrywe in Artikel 9 van die kerkorde.

Vergoeding en voordele:

  • Onderhandelbaar, met sinodale skaal as riglyn.
  • Pastorie met munisipale dienste, selfoontoelae.

 

Aansoek: ellavbiljon@gmail.com

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

 

Navrae:

  • Jozua Scheepers – 00268 76025930
  • Hannes Bouwer – 00268 76027705

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.