Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Paulpietersburg

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

LERAARSPOS VAKANT

SLUITINGSDATUM: 31 Augustus 2022.


Paulpietersburg is gelee in Noord KZN tussen Piet Retief en Vryheid. Ons is ’n plattelandse gemeente met 167 lidmate en 24 dooplidmate.

 

VAKATURE: Voltydse leraarspos op kontrakbasis. Kontrak is vir twee jaar met ’n moontlikheid om dit te verleng.

 

AMPSPLIGTE: Ingevolge Art 9 van die Kerkorde.

 

VERGOEDING: Pakket van R20 000 per maand plus gratis behuising wat water en elektrisiteit insluit.

 

AANSOEKE: Stuur CV met verwysings aan:

                       Die skriba, e-pos: ngkerkppburg@lantic.net

 

SLUITINGSDATUM: 31 Augustus 2022.

 

NAVRAE: Kerkkantoor tel: 034 995 1273 Maandae, Woensdae, Vrydae 8:00-13:00.

  Leierouderling Andrew Roos sel: 072 724 8720.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.