Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Lourensrivier-Strand: Voltydse leraarspos

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

In biddende afhanklikheid van die Here adverteer ons die pos van voltydse leraar:

Vereistes

In lyn met die Kerkorde en Reglemente – Art 9, is die posvereistes as volg:

  • Gelegitimeerde predikant van die NG Kerk met 7-10 jaar bedieningservaring. 
  • Geloofs- en emosionele volwasse persoon. 
  • Vermoë om lidmate te bemagtig vir hulle roeping. 
  • Vermoë om in ’n span met bedieningsleiers te kan saamwerk. 
  • Vermoë om goeie verhoudinge te kan bou.
  • Goeie kommunikeerder. 
  • Kreatiewe en innoverende denke oor bediening.
  • Verwag dat persoon binne die geografiese grense van die Helderbergkom (Strand, Somerset-Wes, Gordonsbaai) woonagtig sal wees na diensaanvaarding. 

 

Aanlyn aansoekvorm: www.lourensrivier.co.za of https://forms.gle/Gs6EY4HedPmn4Gwi7 Vergoeding: Pakket in lyn met sinodale riglyn (huissubsidie ingesluit).

Sluitingsdatum: Vrydag, 30 September 2022.

Diensaanvaarding: Januarie 2023.

Navrae: Kerkkantoor – 021 853 5991 of admin@lourensrivier.co.za

Ds Petrie de Villiers (073 166 1306) of petrie@lourensrivier.co.za

 

Die gemeente behou haar die reg voor om ’n beroeping uit te bring.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.