NG Gemeente Lourensrivier-Strand: Voltydse leraarspos

In biddende afhanklikheid van die Here adverteer ons die pos van voltydse leraar: Vereistes In lyn met die Kerkorde en Reglemente – Art 9, is die posvereistes as volg: Gelegitimeerde predikant van die NG Kerk met 7-10 jaar bedieningservaring.  Geloofs- en emosionele volwasse persoon.  Vermoë om lidmate te bemagtig vir hulle roeping.  Vermoë om in […]

NG Gemeente Lourensrivier-Strand: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures