Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Migdol: Vastetermyn kontrakpos vir leraar of emeritusleraar

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Goudland Sinode

Vakature: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar (daarna onderhandelbaar) vir ’n leraar of emeritusleraar.

SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 15 Junie 2023.

DIENSAANVAARDING op 1 Augustus 2023.

GEMEENTEPROFIEL: Migdol is geleë tussen Schweizer-Reneke en Delareyville in die Noordwesprovinsie. Dit is ’n klein plattelandse gemeente bestaande uit 51 belydende en 10 dooplidmate met 26 besoekpunte.

LERAARSPLIGTE en -PROFIEL:

Gewone predikantspligte volgens Artikel 9 van die Kerkorde.

Begrip en passie hê vir die uitdagings van ’n klein plattelandse gemeente.

VERGOEDINGSPAKKET:

Salarispakket van R180 000,00 per jaar allesinsluitend.

Reiskoste vir besoeke buite die gemeentegrense sal vergoed word volgens die tarief soos deur die sinode bepaal.

Pastorie met gratis elektrisiteit en water word voorsien.

AANSOEKE: Moet vergesel wees van CV en kontakbesonderhede van twee referente.

Indien kortlys gehaal word moet kandidate beskikbaar wees vir ’n onderhoud en ’n preek.

KONTAKBESONDERHEDE:

Skriba: Marietjie Grobler, e-pos: mmgrobler@nwet.co.za Sel: 083 453 0428.

Leier-oudl: Thinus du Plessis  Sel: 083 225 2672.

Ringskriba: Ds Riaan Jonker, e-pos: jajonker89@gmail.com Sel: 082 063 7499.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.