Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
ACVV Huis Driefontein te Richmond, Noord-Kaap
Aansoeke word ingewag
vir ’n pos as BESTUURDER/MEDIESE (VERSORGING) BESTUURDER
Hierdie pos kan, indien vereis, in twee gedeel word afhangende van kwalifikasies.
VEREISTES:
- Goeie menseverhoudings
- Goeie organisasievermoë
- Professionaliteit
- Aandag aan detail
- Geduld met bejaardes
- Verpleegkundige opleiding met op datum registrasiebewys en ondervinding
- Rekenaarvaardig
- Ervaring met diensroosters
SLUITINGSDATUM: 21 Augustus 2023.
AANSOEKE:
Aansoeke moet vergesel word van ’n volledige CV met ’n dekbrief en ten minste drie referente. Alle kandidate moet beskikbaar wees vir ’n onderhoud.
E-pos aansoeke na: acvv3richmond@gmail.com
Vir verdere inligting kontak Izak Naudé (voorsitter) by 082 378 1555.
Slegs persone wat vir ’n onderhoud genooi word sal gekontak word. Die bestuur van Huis Driefontein behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.
