Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Pofadder: Leraar (Termynbepaalde pos vir twee jaar)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Gemeenteprofiel:

Pofadder is ’n klein plattelandse gemeente met 266 belydende en 85 dooplidmate. Ongeveer die helfte van die wyke is plaaswyke. ’n Huis vir bejaardes vorm deel van die gemeente.

Kandidate:

  • Moet begrip hê vir die uitdagings van ’n klein plattelandse gemeente, waar die nodige hulpbronne nie altyd beskikbaar is nie. 
  • Oor bedieningsvaardighede beskik om met alle ouderdomsgroepe te kan werk. 
  • Energieke motiveerder wees. 
  • Goeie leierskap en spanwerker sal tot u voordeel strek. 
  • Plaas- en huisbesoeke is ’n prioriteit.

Pligte:

Volgens Art 9 van die Kerkorde en soos ooreengekom. Die gemeente plaas ’n hoë premie op Skrifgetroue prediking en getroue huisbesoek en siekebesoek.

Vergoeding:

  • Vergoedingspakket – maandelikse pakket en ure sal onderhandel word soos die Kerkorde dit bepaal. 
  • Pastorie met gratis krag en water word voorsien. 
  • ’n Bakkie word voorsien om reisverpligtinge na te kom. 

Aansoeke:

Belangstellendes word uitgenooi om ’n volledige CV met hulle besonderhede, asook die name en kontakbesonderhede van twee referente te stuur aan: Die skriba by ngkpof@gmail.com

Navrae:

Annas van der Merwe (voorsitter van diensverhoudinge) 084 833 0317.

Alta Kruger (skriba) 083 236 4165.

Sluitingsdatum: 31 Oktober 2023.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.