Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Greytown, KZN: Deeltydse predikantspos (Reglement 15)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Met groot opgewondenheid en in biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad bogemelde vakature bekend.

Ons gemeente se visie en missie is om:

Beelddraers van Jesus Christus te wees wat God bekend maak deur:

– Hom te aanbid.

– Vir mekaar en ander om te gee.

– In ons gemeenskap hulp te verleen asook vrede en hoop te bring.

Belangstellendes wat hulleself hiermee kan vereenselwig, word genooi om aansoek te doen.

Gemeenteprofiel:

Greytown is ’n gemeente met ’n sterk omgeekarakter. Ons het 110 belydende en 20 dooplidmate. Ons is geleë in die middellande van KwaZulu-Natal, ongeveer 75 km noord van Pietermaritzburg.

Leraarsbediening:

Pligte volgens Artikel 9 van die Kerkorde.

Vergoedingspakket:

Onderhandelbaar

Gratis pastorie met gesubsidieerde munisipale dienste.

Aansoeke:

Stuur volledige CV met minstens drie verwysings na: ngkgreytown@umvoti.co.za

Sluitingsdatum: 3 November 2023.

Navrae:

Conrad Fourie (voorsitter van kerkraad) 082 308 4424 / conrad@mascorafrica.com

Ds Pieter Swanepoel (ondervoorsitter van kerkraad) 084 919 1772 / pieter.swanepoel1@gmail.com

Alet van der Merwe (gemeentebestuurder) 071 107 5781/ ngkgreytown@umvoti.co.za

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.