Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Uitenhage: Voltydse predikantspos (permanent)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 Februarie 2024.

Moedergemeente Uitenhage beskik oor ’n pos vir ’n predikant van die NG Kerk.

Naas die vaardighede om uitvoering aan Artikel 9 te gee, sal dit ’n aanbeveling wees as die leraar ook oor bestuursvaardighede beskik.

Die gemeente bestaan uit 120 belydende lidmate en ’n klein groep dooplidmate.

Die gemeente beskik oor twee geboue, bestaande uit woonsteleenhede en sakegeboue: Huis Senburg en Pro Ecclesia.

Bestuurservaring en -kundigheid sal as aanbeveling dien.

Kandidaat se ouderdom verkieslik tussen 30 en 45 jaar.

Vergoeding: Volgens sinodale skaal, insluitend gratis huisvesting, ’n kommunikasietoelaag en water en ligte.

Datum van indienstrede: 1 Mei 2024.

Dien u aansoek in die vorm van ’n CV per e-pos in by ngkuitenhage@gmail.com

Vertel waarom u uself as die geskikte kandidaat sien, en dui ook u bestuurservaring aan.

Die name en kontakbesonderhede van drie referente is noodsaaklik.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top