Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

NG Delmas-Wes Familiekerk: Leraar (Vastetermynpos)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

NG Delmas-Wes Familiekerk: ’n Omgeegemeente

GEMEENTEPROFIEL

  • Ons gemeentevisie is “God in almal sigbaar”.
  • Ons is ’n dolerende gemeente.
  • Ons is ’n Skrifgetroue en Geesvervulde gemeente.
  • Ons is 381 lidmate.

LERAARSPROFIEL

  • ’n Leraar wat geroepe sal voel om saam met ons hande te vat om God se opdrag uit te voer.
  • Begrip het vir die unieke dinamika van ’n plattelandse gemeente.
  • ’n Geesvervulde prediker wat regtig lief is vir die Here en dit kan uitleef in die gemeenskap.
  • Iemand met goeie menseverhoudings en kommunikasievermoë.
  • Geroepe is om deel te wees van ’n dinamiese leierskorps.

VERGOEDING

’n Volhoubare traktement volgens die sinodale riglyn of ’n totale vaste vergoeding per jaar. Dit sal onderhandel word.

AANSOEKE

  • Volledige CV.
  • Kandidate wat die kortlys haal moet bereid wees om ’n naweek op Delmas deur te bring saam met die leierskorps en dit sluit ’n preekbeurt in.
  • Moet ook bereid wees om ’n persoonlikheidsanalise te ondergaan.

Stuur CV na Skriba: delwesfamiliekerk@gmail.com

DATUMS

  • Sluitingsdatum vir aansoeke: 14 Februarie 2025.
  • Aanstellingsdatum: Mei 2025.

NAVRAE:

Kan gerig word aan: Voorsitter Pre-Advies:

 

Riaan Grobbelaar: riaan@jmaconsult.co.za

Die gemeenteraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top