Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Clocolan: Vastetermynpos (Dienstermyn van twee tot drie jaar)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Vastetermynpos

Gemeenteprofiel:
Oos-Vrystaat, diverse boeregemeenskap, die area is bekend vir verbouing van koring, soja, mielies en groente, veeboerdery asook spesialiteitsvrugte soos kersies.
Plattelandse gemeenskap, ons spog met ’n goeie aftree-oord asook ’n goeie laerskool.

Leraarsprofiel:
• Skrifgetroue prediking volgens die belydenisskrifte.
• Hospitaal- en huisbesoek is belangrik vir ons gemeente.
• Betrokkenheid by Bybelstudiegroepe.
• Evangelisasie en missionêre aangeleenthede.

Pligte:
• Soos omskrywe in Artikel 9 van die Kerkorde.

Vergoeding:
• Onderhandelbaar, met sinodale skaal as riglyn.
• Pastorie met munisipale dienste, selfoontoelae.

Diensaanvaardig: Januarie 2026.

Aansoeke:
Stuur aansoeke per e-pos aan ngcloc@gmail.com

Sluitingsdatum: 30 Oktober 2025.

Kontakpersone:

PJ Botha 082 458 6096 (leierouderling).
Kosie Moolman 082 401 0141 (leierdiaken).
Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top