Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Bethanie, Namibië

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Brugpredikant
Sluitingsdatum: 30 November 2018.

Gemeenteprofiel:

Bethanie is ’n gemeente in die suide van Namibië. Die siele is min en die afstande groot. Ons benodig ’n brugpredikant om ons te help met transformasie in ons gemeente.

Leraarsprofiel:

Iemand wat die brugpredikantekursus voltooi het.

Pligte: Soos omskrywe in Artikel 9 van die Kerkorde.

Dienstermyn: 1 Jaar (onderhandelbaar).

Vergoeding en voordele:

Onderhandelbaar

Pastorie met munisipale dienste

Sluitingsdatum: 30 November 2018.

Diensaanvaarding: Onderhandelbaar

Aansoeke:

Stuur ’n CV waarin jy jouself bekendstel na die leierouderling Willem Knouwds by ­knouwdsw@gmail.com

Navrae:

Willem Knouwds – Tel +264 83 700 0007, e-pos mailto:knouwdsw@gmail.com

Pieter Pieterse (konsulent) – Tel +264 811 486 244, e-pos pfcpieterse@gmail.com

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.