Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Ventersdorp Moedergemeente

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Die kerkraad wag in afhanklikheid aansoeke in vir die volgende pos:

Vakature: Leraarspos – Vastetermynpos
Sluitingsdatum vir aansoeke: 10 Oktober 2019.


GEMEENTEPROFIEL:

Noordwes-Provinsie met ± 300 lidmate. Bestaan uit boere, besigheidsmense en dorpenaars. Sluit jeug en redelike groot groep bejaarde lidmate in. Baie sentraal geleë met Potchefstroom, Klerksdorp, Rustenburg en Lichtenburg as groot buurdorpe.

LERAARSPROFIEL:

  • Passievol en lewende verhouding met God.
  • ’n Geroepene met vernuwing as fokus.
  • Huis- en siekebesoek doen.
  • Samewerking met alle partye is belangrik.
  • Voertaal – Afrikaans.
  • Enige redelike en billike take soos deur gemeente verwag.

AANSOEK:

  • CV van hoogstens drie bladsye: Motivering van waarom u graag hier sou wou kom werk. Drie referente met kontakbesonderhede.
  • Die salarispakket van R300 000 sal as riglyn gestel word. (TKVI-Skaal).
  • Pakket sal onderhandel word.
  • E-pos vir aansoek: nggemeentesvsd@gmail.com
    Voorgestelde termyn is ’n 12 maande kontrak.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 10 Oktober 2019.

Navrae:

  • Kerkkantoor: Irma van der Walt 018 264 2807 (08:30-14:30)
  • Kobus van Vuuren: 073 661 0799
  • Koos van Rensburg: 082 575 0884

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.