Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Potchefstroom-Grimbeekpark

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Die kerkraad van NG gemeente Potchefstroom-Grimbeekpark wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos.

Vakature: Saakgelastigde
Sluitingsdatum: 4 Oktober 2019.


Pligte:

  • Die persoon sal verantwoordelik wees vir die algemene bestuur en finansiële administrasie van die gemeente se kerkkantoor.
  • ’n Volledige uiteensetting van pligte is beskikbaar by dr Jos Viljoen of kerkkantoor.

Vergoeding en voordele:

  • Dit is ’n 5/8 pos (Maandag-Vrydag 08:00-12:30) met ’n mededingende vergoedingspakket volgens toepaslike ervaring.
  • Dit sluit ’n dertiende tjek, asook lidmaatskap tot die kerk se amptenare pensioenfonds in.

Aansoek:

Aansoek moet vergesel word van ’n CV met twee referente. Aansoeke of navrae kan gerig word aan dr Jos Viljoen per e-pos by: jos@vodamail.co.za of telefonies by 082 573 2705.

Sluitingsdatum: 4 Oktober 2019.

Diensaanvaarding: 1 November 2019 of so spoedig moontlik daarna.

Navrae:

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.