Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
PERSOONLIKE ASSISTENT/ADMIN KOÖRDINEERDER (Bellville)
Sluitingsdatum: Donderdag, 30 Januarie 2020
Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen om die pos as persoonlike assistent/administratiewe koördineerder vir die Sentrum vir Publieke Getuienis. ’n Aanvoeling vir die kerklike omgewing, sowel as ondervinding van die NG Kerk se strukture sal die aansoek versterk. Goeie kommunikasie- en organisatoriese vaardighede sowel as kennis van kantooradministrasie is noodsaaklik.
Sluitingsdatum: Donderdag, 30 Januarie 2020.
Besoek asseblief ons webblad by https://kaapkerk.co.za/ng-kerk-in-sa-persoonlike-assistentadmin-koordineerder-sentrum-vir-publieke-getuienis/ vir die volledige advertensie en inligting oor die aansoekproses.
Navrae: Kenny Raats (Menslike Hulpbronne) by ngkadmin@kaapkerk.co.za / 021 957 7104.
