Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature: Leraar (Onbepaalde termynpos)
Sluitingsdatum: 20 Oktober 2020
Ons leraar emeriteer op 28 Februarie 2021 en ons stel nou reeds die pos bekend vir aansoeke.
Gemeente:
- Die gemeente is ’n aktiewe plattelandse eenmangemeente (pastorale gemeente) geleë op die Mpumalanga Platorand.
- Van karakter is die gemeente sterk behoudend en stel ’n hoë premie op Skrifgetroue prediking.
Leraar:
- Die leraar moet bereid wees om pligte volgens Art 9 van die kerkorde in al sy fasette na te kom.
Versorging:
- Versorging van die leraar geskied volgens die kerkorde en verwante bepalings.
- ’n Pastorie is beskikbaar.
Aanstelling: 1 Maart 2021 of so spoedig moontlik daarna.
Aansoeke:
- Aansoeke sluit op 20 Oktober 2020.
- Aansoeke tesame met CV’s, waarby die name en kontaknommers van drie referente ingesluit is, moet gerig word aan:
Die Saakgelastigde
Posbus 56
Lydenburg
1120
Tel: 013 235 3101
E-pos: nglydenburg@lantic.net - Kandidate moet, indien versoek, beskikbaar wees vir ’n persoonlike onderhoud.
- ’n Aanstelling sal nie noodwendig uit die aansoeke gemaak word nie.
- Skakel die saakgelastigde of Hennie Nel – 082 333 8799 of hennie@fvln.za.net gerus vir meer inligting of navrae.
Geborg
