Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Sing missionaal

’n Missionale kerk dink nie net aan haarself nie. Daarom sing ’n missionale kerk ook oor meer as net haar eie verhouding met God. Tydens Pinkster is ’n lied soos Lied 224 in die Liedboek van die kerk daarom baie gepas. Dit is ’n Taizé-lied met woorde wat in Afrikaans en Latyn uitnooi:

Kom prys Hom alle nasies.
Kom sing, kom loof die Heer!
Kom prys Hom alle volke.
Kom sing, kom loof die Heer!
Laudate omnes gentes,
Laudate Dominum.
Laudate omnes gentes,
Laudate Dominum.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top