Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature: Leraar (Onbepaalde termyn)
Sluitingsdatum: 15 Oktober 2021
GEMEENTEPROFIEL:
- Die NG Gemeente Villiers is ’n plattelandse gemeente in die Noordoos-Vrystaat
- Die gemeente bestaan uit 200 lidmate, waarvan 28 dooplidmate is.
- Die gemeente werk goed saam met die NGKA in Qalabotjha.
- Die erediens vorm die hart van die gemeente se aktiwiteite.
- Die gemeentevisie is: God alles vir almal.
LERAARSPROFIEL EN AMPSPLIGTE:
Sien uitgebreide advertensie in KERKNUUS en VRYPOS.
VERGOEDINGSPAKKET:
- Die vergoedingspakket sal onderhandel word.
- Kandidate moet beskikbaar wees vir onderhoude en preekbeurte.
AANSOEKE:
- Stuur volledige CV’s per e-pos met minstens drie onlangse verwysings na: ngkvilliers@gmail.com
- Vir meer inligting skakel Org du Plessis (082 784 0167), Philip Cronjé (083 388 0330) en konsulent, ds JT Kemp (072 425 8537).
- Aansoeke sluit op 15 Oktober 2021.
Geborg
