Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Mtubatuba

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Die kerkraad van NG Gemeente Mtubatuba wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos.

 

Vakature: Voltydse onbepaalde pos 

Sluitingsdatum: 18 Maart 2022


Gemeenteprofiel:

Die NG Gemeente Mtubatuba is ’n klein hegte dinamiese gemeente in die Noord-Oostelike gedeelte van KwaZulu-Natal. Die gemeente bestaan uit dorpswyke, plaaswyke en die pragtige kusdorp St Lucia.

 

Leraarsprofiel:

  • Gelegitimeer deur die NG Kerk.
  • Pligte volgens Artikel 9 van die Kerkorde.
  • Kontak deur huisbesoek op ’n gereelde basis is ’n hoë prioriteit.
  • Eredienste waar Skrifgetroue, gereformeerde prediking op ’n dinamiese wyse oorgebring word is belangrik.
  • Spanwerk saam met die kerkraad waar verantwoordelikhede soos nodig is vir die bediening bepaal word.

 

Vergoedingspakket:

  • Onderhandelbaar en sal ’n ruim pastorie insluit.

 

Aansoek:

Stuur ’n volledige CV met ten minste drie referente met kontakbesonderhede aan:

  • Die Kerkraad, NG Gemeente Mtubatuba, Posbus 76 Mtubatuba 3935 of  e-pos: ngkerk@mtuba.co.za en mjvermaak@worldonline.co.za
  • Kandidate moet vir ’n onderhoud en preekbeurt beskikbaar wees.

 

Navrae:

  • Kerkraadvoorsitter – Marius Vermaak 082 897 6458.
  • Skriba – Martie Scheepers 071 411 3289.

 

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.