Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG KOEDOESKOP (Noordelike Sinode)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

VAKATURE: VASTETERMYNLERAAR

SLUITINGSDATUM: 31 MEI 2022.


Koedoeskop is ’n plattelandse gemeente geleë in Limpopo, ±100 km vanaf Brits en 40 km vanaf Thabazimbi.

 

Die gemeente bedien tans 354 belydende lidmate.

 

Hulle is op soek na ’n vastetermynleraar. Proponente asook emeritusleraars tussen 65 en 70 jaar oud is welkom om aansoek te doen.

 

Vergoeding, voorwaardes en werksverpligtinge sal persoonlik bespreek word met elke kandidaat.

 

Besoek hul webwerf by www.ngkoedoeskop.com vir meer inligting.

 

Aansoeke moet hulle voor of op 31 Mei 2022 bereik.

 

Navrae kan gerig word aan die Voorsitter Pre-advieskommissie: Amos Schreuder by amos286@gmail.com of sel: 083 294 4701 tussen 08:00 en 17:00.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.