Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG KERK KOLLEGEPARK VANDERBIJLPARK

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

VAKATURE: JEUGWERKER

 

Sluitingsdatum: 12 Julie 2022.

 

Dienstermyn: Een jaar met opsie om te verleng.

 

Gemeenteprofiel: Stedelike gemeente met 560 belydende lidmate en 100 dooplidmate. Ons tema vir 2022 – “U Woord ons Kompas”! Kollegepark wil ’n verskil maak in die wêreld daarbuite deur sy lidmate.

 

Jeugwerker: Proponente asook jeugwerkers kan aansoek doen.

 

Pligte:

  • Preekbeurte en al die fasette van die jeugwerk. Kategese, belydenisklas en jeugaksies.
  • Huisbesoek doen by gesinne.
  • Aanbied van kleuterkerk en gesinsdienste.
  • Saam met Jeugkommissie as span werk en leiding neem.

 

Vergoeding en voordele:

  • Onderhandelbaar en daar word gekyk na ±R15 500 p/m.

 

Aansoek: Kort CV met twee verwysings van vorige ondervinding.

 

Diensaanvaarding: 1 Augustus 2022.

 

Navrae:

  • Dr Deon Senekal E-pos: dasen@mweb.co.za sel: 083 283 0312.
  • Dr Pieter Möller E-pos: pieterl.moller@gmail.com sel: 082 690 9014.

 

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.