Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Sing Missionaal

As ons ’n missionale kerk wil wees, is dit belangrik dat ons kinders ook verstaan waaroor kerkwees gaan. ’n Kinderlied met ’n missionale boodskap, is VONKK-lied 82, wat vir ouer lidmate bekend sal wees uit die destyd­se Halleluja-bundel. Die eerste twee strofes lui:

1.

Laat ons skyn vir Jesus met ’n helder glans,

skitter soos die sterre in die hemel saans.

In die donker wêreld waar die lig verdwyn –

skyn daar met jou liggie, al is dit klein.

2.

Laat ons skyn vir Jesus en met blydskap sing –

só sy liefdesboodskap ook aan ander bring.

Hy help jou en lei jou. Hy stap met jou saam.

Skyn dan só vir Jesus net waar jy gaan.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top