Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Theunissen-Wes: Leraarspos

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Die kerkraad van wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos.

VAKATURE: VOLTYDSE ONBEPAALDE LERAARSPOS

Sluitingsdatum: 15 Mei 2023.

Dienstermyn: Onbepaald.

Gemeenteprofiel: Theunissen is ’n goedgevestigde, plattelandse boeregemeenskap, in die Vrystaat. Die gemeente bestaan uit 210 lidmate en 35 dooplidmate.

Leraarsprofiel:

  • Aansoeker moet ’n gelegitimeerde leraar van die NG Kerk wees.
  • ’n Sterk gereformeerde teologiese uitkyk met besondere klem op die suiwerheid van die leer soos verwoord in die belydenisskrifte.
  • Entoesiasme vir die opbou van die gemeente deur persoonlike kontak met lidmate, pastoraat en huisbesoek.

Pligte:

  • Soos omskrywe in Artikel 9 van die Kerkorde.

Vergoeding en voordele:

  • Onderhandelbaar, met sinodale skaal as riglyn.
  • Pastorie met munisipale dienste, selfoontoelae. (verblyf kan ook onderhandel word.)

Aansoek: Stuur CV na: ngkerktheunissenwes@gmail.com

Diensaanvaarding: Onderhandelbaar.

Navrae:

  •  T Stander – skriba – 060 529 6026.
  • J Stander – voorsittter van kerkraad – 083 576 6239.

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.