Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

ACVV Huis Driefontein: Bestuurder/Mediese (versorging) Bestuurder

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

ACVV Huis Driefontein te Richmond, Noord-Kaap

Aansoeke word ingewag

vir ’n pos as BESTUURDER/MEDIESE (VERSORGING) BESTUURDER

Hierdie pos kan, indien vereis, in twee gedeel word afhangende van kwalifikasies.

VEREISTES:

  • Goeie menseverhoudings
  • Goeie organisasievermoë
  • Professionaliteit
  • Aandag aan detail
  • Geduld met bejaardes
  • Verpleegkundige opleiding met op datum registrasiebewys en ondervinding
  • Rekenaarvaardig
  • Ervaring met diensroosters

SLUITINGSDATUM: 21 Augustus 2023.

AANSOEKE:

Aansoeke moet vergesel word van ’n volledige CV met ’n dekbrief en ten minste drie referente. Alle kandidate moet beskikbaar wees vir ’n onderhoud.

E-pos aansoeke na: acvv3richmond@gmail.com

Vir verdere inligting kontak Izak Naudé (voorsitter) by 082 378 1555.

Slegs persone wat vir ’n onderhoud genooi word sal gekontak word. Die bestuur van Huis Driefontein behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.