Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG GEMEENTE PARYS-SUID

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Leraar, vastetermyn, kontrak (een jaar)
Sluitingsdatum: Vrydag, 17 Julie 2017.

Die gemeente het omtrent 230 lidmate en 25 dooplidmate.

LERAARSPROFIEL: Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep:

  • Die posbeskrywing sluit die primệre funksies van die predikant in – soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde.
  • Leersuiwerheid in alle fasette van gemeentewerk en persoonlike opbou van die gemeente.
  • Kontak deur middel van huisbesoek (ten minste een keer per jaar), plus pastorale besoek.
  • Daar word van die persoon verwag om Sondae, plus drie dae per week te werk, asook Goeie Vrydag en Kersdag, Week van Gebed en Pinkster word ingesluit.
  • Begrafnisse hanteer soos van tyd tot tyd benodig word.
  • Die persoon moet betrokke wees by gemeente-organisering en funksies.

POSBESKRYWING: Hierdie is ’n vastetermynpos (kontrak) vir een jaar. Indien dit tot voordeel van die gemeente en leraar strek, kan die termyn deur die kerkraad as ver­teen­woordigers van die gemeente, in oorleg met die leraar verleng word, ooreenkomstig die be­sluite van die NG Kerk oor vastetermynposte.

VERGOEDINGSPAKKET: Die totale vergoedingspakket is R12 000 per maand wat gestruktureer sal word volgens situasie en behoefte – GEEN BEHUISINGSVOORDEEL IS BESKIKBAAR NIE.

AANSOEKE: Stuur asseblief u aansoek en CV, met twee referente aan:

Die Skriba
NG Kerk Parys-Suid,
Posbus 387,
Parys 9585.

E-pos: ngkerkparyssuid@telkomsa.net

NAVRAE: Piet Fouche, Kerkraadvoorsitter, sel 060 502 0200.

SLUITINGSDATUM: Vrydag, 17 Julie 2017.

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit enige van die aansoeke te maak nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.