Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Vakature: Deeltydse termynpos – een jaar
Sluitingsdatum: 27 Oktober 2017.
Aansoeke van emeriti leraars word vir die bogenoemde pos ingewag.
VERANTWOORDELIKHEDE
• Pastorale versorging by tehuis vir bejaardes.
• Twee preekbeurte per maand.
• Bediening van ’n klein getal besoekpunte in die gemeente.
• Hou van bidure elke alternatiewe week.
WERKURE: 15 uur per week.
VERGOEDING: R15 000 per maand.
AANSOEKE: ’n CV kan gestuur word aan:
Die Saakgelastigde,
Per pos: Posbus 107, Kuilsrivier 7579
Per e-pos: ngkkuilsrivier@absamail.co.za
SLUITINGSDATUM: 27 Oktober 2017.
DIENSAANVAARDING: 27 November 2017.
Aansoekers moet bereid wees om na Kuilsrivier te reis vir ’n onderhoud.
