Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Kollegepark (Vanderbijlpark)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Jeugwerker (kontrak vir een jaar met opsie om dit te verleng)
Sluitingsdatum: 31 Julie 2018

Verantwoordelikhede: 

  • Organiseer, aanbied en uitbou van alle jeugaktiwiteite in gemeente.
  • Die bou van verhoudings met ’n pastorale begeleiding van die jeug

Vereistes:

  • geskikte kwalifikasie in jeugwerk
  • ondervinding in jeugwerk en vermoë om leiding te neem
  • musiekbediening sterk aanbeveling
  • saam in ’n span kan werk
  • (jeugwerker of proponent kan aansoek doen)

Vir meer inligting kan Deon Senekal by 016 933 2982/ 083 283 0312 gekontak word.

Vergoeding: Sal onderhandel word na gelang van kwalifikasie en ondervinding. (Die bedrag waarna gekyk word is ±R13 500,00).

Sluitingsdatum: 31 Julie 2018

Stuur CV met name van twee verwysings aan: ngkpark@absamail.co.za of dasen@mweb.co.za

Die gemeente behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.