Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

PEILING #1: Hoe het jy dié week beleef?

Met die vraelys hieronder wil die Taakspan Navorsing van die Algemene Sinode uitvind hoe lidmate van die NG Kerk die eerste week van sosiale afsperring beleef het. Die doel hiermee is om inligting bymekaar te maak wat gemeentes kan help met hulle bediening in hierdie tyd.

Kerkbode publiseer die vraelys hieronder om lesers die geleentheid te gee om deel te neem aan die peiling. Die data sal deur die taakspan verwerk en aan gemeentes beskikbaar gemaak word. Ons sal ook oor die uitkoms van die peilings in Kerkbode berig. – Red. 

 

[googleapps domain=”docs” dir=”forms/d/e/1FAIpQLSeE9W9SQeyVcNHYCkre9jr1W7IaAVjHLPQH-rZPQO7se8BBEA/viewform” query=”embedded=true” width=”640″ height=”1745″ /]

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

1 thought on “PEILING #1: Hoe het jy dié week beleef?”

  1. Nico van Rensburg VDM

    Ek waardeer KERKBODE se gereelde beriggewing in die grendeltyd. Ek beleef ons kerk as aktueel-aktief in my huisarres. Baie hartlik dankie. Seënwense.

Comments are closed.

Scroll to Top