Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeentes Weenen en Estcourt / Mooirivier

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vaste leraarspos
Sluitingsdatum: Woensdag 31 Maart 2021


Hierdie plattelandse gemeente het 156 belydende en 37 dooplidmate op Estcourt, wat Mooirivier en Weenen insluit.

LERAARSPROFIEL:

Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep:

  • Die posbeskrywing sluit die primêre funksies van die predikant in – soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde.
  • Sondae eredienste by Estcourt /Mooirivier een week en vlg week te Weenen.
  • Die vermoë hê om tradisionele en charismatiese strome mense bymekaar te bring.
  • Die diversiteit van twee kerke te kan lees en met sensitiwiteit daarvolgens hanteer.
  • Leersuiwerend in alle fasette van gemeentewerk en persoonlike opbou van die gemeente.
  • Kontak deur middel van Bybelstudies, huisbesoek en pastorale besoek, Estcourt, Mooirivier en Weenen.
  • Troues en begrafnisse hanteer soos van tyd tot tyd benodig word.
  • Die persoon moet betrokke wees by gemeentes-organisering en funksies.

POSBESKRYWING: Hierdie is ’n permanemte pos.

VERGOEDINGSPAKKET: Onderhandelbaar, afhangend van ondervinding.

VOORKEURE: Die vermoë om elektroniese dienste te kan hou.

AANSOEKE: Stuur asseblief u aansoek en CV, met twee referente aan: E-pos: chari@nmreng.co.za

NAVRAE: Chari, sel: 082 871 0123.

SLUITINGSDATUM: Woensdag 31 Maart 2021.

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit enige van die aansoeke te maak nie.


Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.