Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

LUISTER SAAM: Vandag se stories vanaf Algemene Sinode 2023

OORSIG: 19 Oktober se stories vanaf #algemenesinode2023 – Heléne Meissenheimer gesels oor die dag se stories:

 

Sy vertel vir die radiojoernalis Lizelle de Bruin van Binnekamer van die tweelingdogters wat ’n legendariese predikantpa se gedagtenis kom herdenk het deur hierdie sinode as besoekers te kom bywoon en nog ander nuus.

Lees meer: Stemme by die sinode: Tweelingsusters ‘voltooi sirkel’ deur ‘legendariese’ predikantepa begin

Hierdie is die laaste video-gesprek vanaf hierdie sinode. Hou gerus Kerkbode dop vir meer berigte.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top