Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Elders: ‘My Bybel is op my selfoon want papierbybels verbrand’

Hierdie Forumbydrae is geskryf en regstreeks deur 'n Kerkbode-blogger opgelaai.
Die skrywer se standpunte weerspieël nie noodwendig dié Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Ds Rethie van Niekerk is die dominee by NG Gemeente Driehoek in die Vaaldriehoek. In 2019 het hulle huis afgebrand. Sy was toe predikant van die NG Gemeente Somerstrand in Gqeberha in die Oos-Kaap. Sy vertel in hierdie video as deel van LiG se God se krag in my krisis-getuienisreeks oor die lewenslesse wat sy en haar man geleer het in die tyd hierna toe beide van hulle boonop hulle werke verloor het. 

Lees ook: Jaco Strydom gesels met Rethie van Niekerk: ‘Iets kan gelyk ontsettend pynlik en beautiful wees’

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top