Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kyk | Pelgrim vertel oor kronkelpad tot op die kansel ná 30 jaar in die landboubedryf en Pelgrimstog van Hoop se nuwe roete.

Kyk | Pelgrim vertel oor kronkelpad tot op die kansel ná 30 jaar in die landboubedryf

See, sand, stilte … en natuurlik baie stap: Drie dominees asook die joernalis Erns Grundling en ‘n saamstapper van Kerkbode, Le Roux Schoeman (foto’s), het verlede week net so oor die 100 km afgelê via ‘n verkenningstog van ‘n deel van jongste been van die Pelgrimstog van Hoop se netwerk van roetes.

Van Mosselbaai tot Jongensfontein, het Carel van der Merwe (NG Moedergemeente Worcester) en die ander goed gevorder op hierdie unieke “pelgrimspad” wat toenemend stappers en belangstellendes lok en bekoor.

Lees meer oor hierdie pelgrimsroetes via Kerkbode se vorige stories oor hierdie gewilde inisiatief wat vanuit die NG Kerk gegroei het.

Van der Merwe is ‘n diensleraar by NG Moedergemeente Worcester. Hy vertel in die videogreep hierbo meer oor sy kronkelpad van die landboubedryf tot op die kansel.

 

Die kapel by Gourikwa suid van Vleesbaai. Foto’s: Le Roux Schoeman
Carel van der Merwe en Erns Grundling vat ‘n blaaskans op die langste stapdag van die weeklange roete wat dié stappers gekies het.
Johan Nieuwenhuizen en Carel van der Merwe, twee van die predikante op die staptog, tydens ‘n stilstap-oggend, rigting Stilbaai.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top