Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Paarl-Vallei

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature vir finansiële beampte
Sluitingsdatum: 25 Maart 2021


Aansoeke word ingewag vir die pos van finansiële beampte in die NG Kerk Paarl-Vallei se kerkkantoor.

Rekenkundige opleiding en/of vorige ondervinding van finansiële administrasie, veral in ’n NG gemeente, asook kennis van die Sage for Business Rekenkundige stelsel, sal in die kandidaat se guns tel. Die pos behels werksure van drie dae per week van 08:00 tot 13:00 asook sekere ad hoc take soos deur die kerkraad toegewys.

CV’s kan aan: Die Voorsitter, NG Kerk Paarl-Vallei, gerig word en by die kerkkantoor ingehandig word of aan info@paarlvalleigemeente.co.za gestuur word. Die kandidaat moet gereed wees om op 1 Mei 2021 te begin. Navrae kan aan die bostaande e-posadres gerig word of direk aan die voorsitter van die Finansiële Diensgroep by kockiev@icloud.com

SLUITINGSDATUM: 25 Maart 2021.


Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.