Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

FEBA Radio SA: Afrika-koördineerder

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

FEBA Radio SA in Pretoria het ’n onmiddellike vakature in Pretoria vir ’n Afrika-koördineerder met basiese digitale bemarkingsvaardighede.

Tegniese vaardighede

  • Vlot in Afrikaans en Engels.
  • Bereid om in Afrika te reis vir ’n week-plus per geleentheid.
  • Teologiese kwalifikasie sal voorrang geniet.
  • Goeie algemene kommunikasievaardighede. Moet FEBA aanbiedings / spreekgeleenthede kan waarneem by verskillende denominasies op sekere Sondae.
  • Basiese bestuurservaring – veral multi-kultureel ’n aanbeveling. 
  • Ervaring van basiese sosiale media- en digitale bemarking. 
  • Basiese grafiese ontwerp ’n aanbeveling – genoegsaam om plasings op sosiale media te doen met bv. Adobe Suite en Canva.
  • Basiese ervaring van die stuur van grootmaat e-posse met bv. Mailchimp, asook die gebruik van grootmaat sms’e. 
  • Kennis van databasisse ’n aanbeveling. 
  • Enige ander kantoorwerk soos deur situasie bepaal.

Persoonlike kwaliteite

  • ’n Passie vir sending en evangelisasie ’n vereiste.
  • B graad, diploma of sertifikate in enige van die bogenoemde areas.
  • Baie goeie gesondheid.
  • Vinnige leerder, goeie bestuurs- en beplanningsvaardighede, selfgemotiveerd.
  • Uitstekende interpersoonlike vaardighede en goeie spanspeler met positiewe energie en houding.
  • Hulp met enige take soos nodig in spanverband. 
  • Moet ’n aktiewe Christen wees met ’n passie vir evangelisasie en die werk van God se koninkryk.
  • Ouderdom: 30-50 jaar.

Salaris bepaal deur aansoeker se kwalifikasies en ondervinding.

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2024.

CV na: jvermeulen@febaradio.co.za  Web: www.febaradio.co.za

Sien ook: FEBA Radio SA: Administratiewe persoon

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.