Soebatsfontein vra mooi vir nuwe kerkklok
Ray Castelyn van NG Gem Strand-Noord skryf: Dié lidmaat van Strand-Noord besit die voormalige NG Kerkgebou op Soebatsfontein, sowat 80 km van Springbok in die Noord-Kaap. En sy oog dwaal gereeld wanneer hy verby ander kerke met mooi klokke ry (Leeu-Gamka! Kammieskroon!). Maar hy weet nie waar om te begin soek na die afronding vir […]
Soebatsfontein vra mooi vir nuwe kerkklok Lees verder
Hoopstories







