Dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk, het op 26 Mei klem gelê op die verantwoordelikheid van kerkleiers en lidmate om binne die nuwe bepalings (wat wel klein eredienste tydens Vlak 3 sal toelaat) verantwoordelik op te tree en te help verhoed dat die koronavirus versprei.
Lees ook | VIDEO: Ja vir (klein) eredienste op Vlak 3
Geborg

Indien ek mag voorstel, stel die Gebou deur die dag oop vir diegene wat voel hulle wil die gebou besoek. Leesraars kan dan per afsprask of afgespreekte tye teenwoordig wees.