Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Piet Retief

Preekreeks: Hoekom het ons mekaar nodig?

In ‘n wêreld wat al hoe meer individualisties raak, en waar nasionalisme toenemend mense laat terugtrek na “my en my mense” herinner Paulus ons in 1 Korintiërs 12:12-31 aan ‘n ander werklikheid: die liggaam van Christus. Hierdie liggaam, wat uit baie lede bestaan, is God se meesterstuk van verbondenheid. Só skryf Aneleh Fourie-le Roux in

Preekreeks: Hoekom het ons mekaar nodig? Lees verder

Artikels

Koninkrykstyd 2025: ‘n Oproep om hard oor onreg, maar sag met mekaar te praat

Het jy al ooit die behoefte gehad om iemand se volume-knoppie af te draai?  Dalk ken jy ook skertsende stories van mense met ‘n gehoorapparaat wat aspris kies wanneer om dit aan óf af te skakel? Miskien het ons self ook ‘knoppies’ wat ons aan en af probeer skakel, soos deernis? Ons tema is om

Koninkrykstyd 2025: ‘n Oproep om hard oor onreg, maar sag met mekaar te praat Lees verder

Artikels

Preekreeks | Om te leef as ambassadeurs van hoop eerder as slagoffers van onreg

As ons dink aan Koninkrykstyd in die kerklike jaar, dan word ons opgeroep om te doen. Om aktief te wees. En hierdie doen, behels dat ons vanuit ’n spesifieke oortuiging begin optree. Die Taakspan Miga 6 vers 8: Vir versoening en geregtigheid, help ons om ons oortuiging te begin met die idee dat ons nie

Preekreeks | Om te leef as ambassadeurs van hoop eerder as slagoffers van onreg Lees verder

Artikels

Geseënd is die vredemakers: ’n Gesprek wat vrede bring – by die put met Jesus

Die Miga 6:8 Taakspan: Vir versoenig en geregtigheid, het ’n preekreeks geskryf en beskikbaar gestel vir gebruik in Koninkrykstyd 2025. Die eerste tema “Geseënd is die vredemakers: ’n Gesprek wat vrede bring – by die put met Jesus” is geskryf deur Anje Zeeman van Parke gemeente. Hier volg ’n opsomming van die preek.   Kan

Geseënd is die vredemakers: ’n Gesprek wat vrede bring – by die put met Jesus Lees verder

Artikels
Scroll to Top