Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

PEILING: Prioriteite in bediening aan lidmate?

Dit wat hieronder gepubliseer word, is nie 'n nuusberig deur die Kerkbode-redaksie nie. Dit is ’n amptelike skrywe van die NG Kerk se Algemene Sinode. Dit word volledig in hierdie afdeling van Kerkbode se webwerf gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. - Redakteur: Kerkbode.

Die volgende vergadering van die Algemene Sinode (6-11 Oktober 2019) gaan nadink oor die rol en roeping van die kerk. Ons wil graag jou stem hieroor hoor. Ons plaas weekliks ‘n vraag waarop julle kan reageer. Neem gerus deel by die peiling onderaan hierdie plasing en kliek op die webskakels hieronder vir die drie vorige peilngs in hierdie reeks.

Peiling 1:Wat is die belangrikste eksterne veranderinge en uitdagings wat die NG Kerk moet hanteer?

Peiling 2: Wat is die grootste interne uitdagings wat die kerk moet hanteer? 

Peilling 3: Hoe sien jy die roeping van die kerk in die samelewing?

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top