Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Verskille in uitleg van Bybeltekste

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Piet Kaapland skryf: Diegene wat teen selfdegeslag-huwelike is, gebruik ‘n hele aantal Bybeltekste om hulle siening te staaf. Diegene wat pro selfdegeslag-huwelike is, sê dat die betrokke tekste anders verstaan moet word teen die agtergrond van daardie tyd. Dit sal tot groot hulp wees as diegene wat selfdegeslagsverhoudings goedkeur, in Kerkbode ‘n kort verklaring kan gee hoekom hierdie betrokke Bybeltekste anders verstaan moet word en nie van toepassing is op vandag se situasie nie.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

1 thought on “Verskille in uitleg van Bybeltekste”

  1. Piet, die Algemene Sinode het vandeesmaand ‘n aflaaibare gids met agtergrond en inligting oor die jongste besluit oor selfdegeslagverhoudings bekendgestel. Lees meer hieroor en / of laai die gids af by die skakel hiernaas:
    https://kerkbode.christians.co.za/2020/03/04/selfdegeslagbesluit-nuwe-gids-wil-sinodes-en-lidmate-help/

    Kerkbode het oor die jare ‘n magdom inhoud oor hierdie onderwerp publiseer en dis steeds beskikbaar by https://kerkbode.christians.co.za/category/gaydebat/ en elders op ons webwerf. – Red.

Comments are closed.

Scroll to Top