Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

André Bartlertt

Janet Brooks Gerloff se skildery “Onderweg na Emmaus”.

Onderweg na Emmaus

Met Opstanding-sondag wat aan die einde van die Lydenstyd wag, bespreek André Bartlett ’n skildery oor die Emmausgangers. Een van die opstandingsverhale wat deur die eeue die aandag van vele kunstenaars geboei het, is dié van die twee dissipels van Jesus wat op die Sondag van die Opstanding op reis is van Jerusalem na die […]

Onderweg na Emmaus Lees verder

André Bartlertt
The White Crucifixion
Marc Chagall se skildery Wit Kruisiging.

Jesus, die gekruisigde Jood

In Kerkbode se reeks oor kuns en die kerk, en met die oog op die naderende Goeie Vrydag, bespreek dr André Bartlett in hierdie bydrae Marc Chagall se skildery Wit kruisiging. Goeie Vrydag (wat vanjaar op 25 Maart gevier word) fokus op die kruisdood van Jesus. Dit verteenwoordig die dieptepunt van die Christelike nadenke oor die

Jesus, die gekruisigde Jood Lees verder

André Bartlertt

Hoe Jesus vir God lyk

Een van die gevolge van die Kerkhervorming van vyf eeue gelede, was dat dit die gereformeerde tradisie gestroop gelaat het van beeldende kuns. In reaksie op die manier waarop die Katolieke Kerk skilderye en beeldhouwerk gehanteer het, het die reformatore heeltemal daarmee weggedoen. In die lig van die viering van vyfhonderd jaar van gereformeerde tradisie

Hoe Jesus vir God lyk Lees verder

André Bartlertt Artikels
Scroll to Top