Versoeningsfees in die huis van die Vader/Moeder
In gereformeerde kringe is daar tradisioneel ’n terughoudendheid – meer as in die Lutherse tradisie – as dit kom by die uitbeelding van religieuse temas (veral van die figuur van Christus) in die visuele kunste. Dit is deels in reaksie op die oordadige wyse waarop religieuse kunswerke in die Katolieke Kerk in die tyd vóór […]
Versoeningsfees in die huis van die Vader/Moeder Lees verder
André Bartlertt




















