Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG KERK MIDDELBURG KAROO

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR Sluitingsdatum: 15 Junie 2018 Gemeenteprofiel: Middelburg Karoo is ’n plattelandse gemeente in die Oos-Kaap met sowat 470 belydende lidmate en 90 dooplidmate ingedeel in 20 dorps- en 5 plaaswyke. Die dorp beskik oor ’n hoër- en laerskool, sowel as ’n landboukollege. Sien www.ngkok.co.za/gemeentes/mk/mkprofiel.doc vir ’n meer volledige profiel. Leraarprofiel: Die leraar is […]

NG KERK MIDDELBURG KAROO Lees verder

Afgehandelde vakatures

AFTREE-OORD IN BULTFONTEIN

PASTORALE HULP (OUDERLING) Aansoeke deur afgetrede NG leraars, word ingewag vir ’n vakante pos: PASTORALE HULP (OUDERLING), by aftree-oord in Bultfontein (een jaaraanstelling, met verlengingsmoontlikheid). Diensaanvaarding: 1 Mei 2018, of so spoedig moontlik. E-pos aansoeke aan buItvakatures@gmail.com Navrae: Ds André Smit (Moedergemeente), 051 853 1315 | 082 578 4700 of Ds Arno Kotze (Oosgemeente), 051

AFTREE-OORD IN BULTFONTEIN Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE GANSBAAI

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 31 Julie 2018 Die NG gemeente Gansbaai wag aansoeke in van toepaslike gekwalifiseerde NG leraars om hierdie pos te vul, ouderdom 35 jaar en jonger. Gemeenteprofiel: Gansbaai is ’n plattelandse gemeenskap in die Wes-Kaap, geleë 40 km vanaf Hermanus. Die gemeente bestaan uit 2 333 belydende lidmate en 247 dooplidmate wat

NG GEMEENTE GANSBAAI Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK PORT ELIZABETH-NOOITGEDACHT

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR Sluitingsdatum: 22 Junie 2018 In biddende afhanklikheid van die Here word aansoeke vir bogenoemde pos ingewag. GEMEENTEPROFIEL: PE-Nooitgedacht is geleë in die westelike voorstede van Port Elizabeth. Die gemeente bestaan uit meer as 700 belydende en sowat 100 dooplidmate. Die gemeente het ’n hart vir die gemeenskap, veral kinders, jong volwassenes en

NG KERK PORT ELIZABETH-NOOITGEDACHT Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE LADISMITH (Wes-Kaap)

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 20 Junie 2018. In biddende afhanklikheid van die drie-enige God, rig die kerkraad van die NG Kerk Ladismith (Wes-Kaap) ’n hartlike uitnodiging aan leraars om aansoek te doen. Ladismith is ’n plattelandse dorp, 98 km wes van Oudtshoorn, geleë in die Klein-Karoo. Dit is hoofsaaklik ’n landbougemeenskap waar sagtevrugte en wingerd

NG GEMEENTE LADISMITH (Wes-Kaap) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Blouwaterbaai

Vakature: Brugpredikant Sluitingsdatum: 30 Mei 2018. Die NG Gemeente Blouwaterbaai Familiekerk in Port Elizabeth het ’n vakature vir ’n brugpredikant. Diensaanvaarding is so gou as moontlik onderhandelbaar. Die persoon moet ’n gelegitimeerde van die NG Kerk wees, oor ’n fasiliterende leierskapstyl beskik en ’n uitmuntende luisteraar wees. Die brugpredikant neem verantwoordelikheid vir die bediening in

NG Gemeente Blouwaterbaai Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE WESTVILLE

Vakature: Vaste leraarspos – Termyn van drie jaar Sluitingsdatum: 17 Mei 2018. In biddende afhanklikheid en leiding van ons God en Hemelse Vader stel die kerkraad die bovermelde leraarspos bekend. Gemeente- en omgewingsprofiel: Tussen die stad Durban en die Pinetowngebied is die voorstad, Westville, sentraal geleë en die gemeente bedien hoofsaaklik die groter Westvillegebied en

NG GEMEENTE WESTVILLE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTES FAURESMITH EN JAGERSFONTEIN (IN KOMBINASIE)

Vakature: Vastetermynpos vir ’n termyn van twee jaar Sluitingsdatum: 15 Mei 2018. Die kerkrade van Fauresmith en Jagersfontein wag in biddende afhanklikheid van die Here, aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. Gemeenteprofiel: Die taak van die leraar behels om beide gemeentes te bedien vir ’n effektiewe evangeliebediening. Beide gemeentes funksioneer onafhanklik.

NG GEMEENTES FAURESMITH EN JAGERSFONTEIN (IN KOMBINASIE) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE NIEUWOUDTVILLE

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Maandag, 30 April 2018. Gemeenteprofiel: Nieuwoudtville is ’n plattelandse gemeenskap in die suide van Noord-Kaap, geleë in die Bokveld, 50 km oos van Vanrhynsdorp. Die gemeente het tans 170 lidmate wat in vyf wyke ingedeel is, twee plaaswyke en drie dorpswyke. Pligte: Soos omskrywe in Kerkorde Artikel 9. Vergoeding en voordele:

NG GEMEENTE NIEUWOUDTVILLE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK DURBANVILLE

Vakature: Medeleraarspos Sluitingsdatum: 18 Mei 2018. In biddende afhanklikheid van die Here nooi die NG gemeente Durbanville gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid om aansoek te doen vir die pos. Gemeenteprofiel: Durbanville-gemeente is geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad en het ongeveer 3 300 lidmate. Daar is ’n voorbereidingskool, laerskool en hoërskool binne die gemeente­grense wat

NG KERK DURBANVILLE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK MIGDOL

Goudland Sinode Vakature: Vastetermynkontrakpos vir twee jaar (daarna onderhandelbaar) vir leraars of emeritusleraars. Sluitingsdatum: 15 Mei 2018. GEMEENTEPROFIEL: Migdol is geleë tussen Schweizer-Reneke en Delareyville in die Noordwes-provinsie. Dit is ’n klein plattelandse gemeente bestaande uit 73 belydende en 3 dooplidmate met 34 besoekpunte. LERAARSPLIGTE en PROFIEL:  Gewone predikantspligte volgens Art 9 van die Kerkorde.

NG KERK MIGDOL Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE ROUXVILLE

Vakature: Termynbepaalde leraarspos Sluitingsdatum: 25 Mei 2018. As diep afhanklike en biddende gemeente dat God onse Vader sal voorsien, rig ons ’n hartlike uitnodiging aan applikante om aansoek te doen vir ons leraarspos. GEMEENTEPROFIEL: Rouxville, ’n plattelandse dorp in die Suid-Vrystaat, is 40 km noord vanaf Aliwal-Noord en 170 km suid vanaf Bloemfontein op die

NG GEMEENTE ROUXVILLE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE KALAHARI

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 1 Mei 2018. In biddende afhanklikheid van ons Here, stel die kerkraad van die gemeente ’n vakature vir ’n voltydse leraarspos bekend. Persone wat hulle geroepe voel, word genooi om ons te kontak. 1. Gemeenteprofiel:  Ons gemeente bestaan uit 247 belydende en 92 dooplidmate.  Geleë 60 km noordwes van

NG GEMEENTE KALAHARI Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE DIE STRAND

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: Dinsdag, 23 April 2018. In afhanklikheid van die Here nooi ons leraars uit om aansoek te doen vir die leraarspos. Gemeenteprofiel: Die Strandgemeente bestaan uit sowat 900 lidmate. Waar die Strand in hoofsaak ’n aftree- en vakansiedorp is, bestaan ons gemeente grootliks uit senior burgers. Daar is drie aftree-oorde binne gemeentegrense –

NG GEMEENTE DIE STRAND Lees verder

Afgehandelde vakatures

kerksondermure

Vakature: Gemeenteleier – Groepe Sluitingsdatum vir aansoeke: 14 Mei 2018. kerksondermure beskik oor ’n vakature vir ’n predikantspos. Gemeenteprofiel: kerksondermure is ’n makrogemeente in Centurion en Midstream. Ons is een gemeente wat vanuit twee persele funksioneer. Ons is Bybels-behoudend en eietyds. Leier se profiel: Die persoon sal verantwoordelik wees vir die omvattende bestuur van kerksondermure

kerksondermure Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK BARRYDALE, WES-KAAP

Vakature: Bedienaar van die Woord – Vastetermynpos vir drie jaar Sluitingsdatum: 31 Mei 2018. GEMEENTEPROFIEL Barrydale is ’n plattelandse gemeente geleë tussen Montagu en Ladismith op die R62-roete. Die gemeente val binne die Ring van Swellendam en bestaan uit 190 belydende en 36 dooplidmate. LERAARSPROFIEL Moet kan aanpas by plattelandse gemeente en gemeenskap. Aktuele prediking,

NG KERK BARRYDALE, WES-KAAP Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE DIE STRAND

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: Dinsdag, 23 April 2018. In afhanklikheid van die Here nooi ons leraars uit om aansoek te doen vir die leraarspos. Gemeenteprofiel: Die Strandgemeente bestaan uit sowat 900 lidmate. Waar die Strand in hoofsaak ’n aftree- en vakansiedorp is, bestaan ons gemeente grootliks uit senior burgers. Daar is drie aftree oorde binne gemeentegrense –

NG GEMEENTE DIE STRAND Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK AMALIA

VAKATURE : Vastetermyn-kontrakpos vir twee jaar (daarna onderhandelbaar), vir proponente, leraars of emeritus leraars. SLUITINGSDATUM: 14 April 2018. GEMEENTEPROFIEL: Amalia is ’n kleinplattelandse dorpie wat geleë is in die Noord-Wes-provinsie, in die Schweizer-Reneke distrik. Die gemeente bestaan uit twee plaaswyke, twee dorpswyke (waarvan een in Schweizer-Reneke is as gevolg van gemeentelede wat daar woonagtig is).

NG KERK AMALIA Lees verder

Afgehandelde vakatures

NGK DESPATCH-SUID

KONTRAK – PREDIKANTSPOS VIR DRIE JAAR SLUITINGSDATUM: 23 April 2018. Alle gelegitimeerdes van die NGK, nie ouer as 40 jaar, word genooi om aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL: Die NG gemeente Despatch-Suid is geleë tussen Port Elizabeth en Uitenhage in die Oos-Kaap. Daar is tans 890 belydende en dooplidmate in totaal. Die grootste groep aktiewe lidmate

NGK DESPATCH-SUID Lees verder

Afgehandelde vakatures

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE GEMEENTE KALAHARI

In biddende afhanklikheid van ons Here, stel die kerkraad van die gemeente ’n vakature vir ’n voltydse leraarspos bekend. Persone wat hulle geroepe voel, word genooi om ons te kontak. 6. Sluitingsdatum: 16 April 2018. 1. Gemeenteprofiel:  Ons gemeente bestaan uit 247 belydende en 92 dooplidmate.  Geleë 60 km noordwes van Kuruman in

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE GEMEENTE KALAHARI Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE LADYBRAND-NOORD

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Maandag, 30 April 2018. Gemeenteprofiel: Ladybrand-Noord is ’n plattelandse gemeente in die Suidoos-Vrystaat geleë teen die Lesotho-grens. Die gemeente bestaan uit sowat 280 belydende en 90 dooplidmate ingedeel in 16 wyke met ’n voltallige kerkraad. Die gemeente is finansieel gesond. Ladybrand is ongeveer 130 km vanaf Bloemfontein en ongeveer 160 km

NG GEMEENTE LADYBRAND-NOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.