Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Stilfontein-Sentraal

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Vrydag, 21 September 2018. 1. Gemeenteprofiel: Stilfontein is ’n plattelandse dorp tussen Klerksdorp en Potchefstroom. Die gemeente bestaan uit ongeveer 1 036 belydende en 187 dooplidmate. Die dorp beskik oor ’n hoërskool, vier laerskole en twee aftree-oorde. Die gemiddelde ouderdom van lidmate is 55. 2. Leraarsprofiel: • Ampspligte volgens Artikel 9 […]

NG Gemeente Stilfontein-Sentraal Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE DURBANVILLE-BERGSIG

Vakature: Jeugbedienaar Sluitingsdatum: 3 September 2018 om 12:00. Die NG gemeente Durbanville-Bergsig bestaan uit ongeveer 3 270 belydende en ongeveer 1 523 dooplidmate. Hierdie gemeente is reeds in 1982 gestig en het mettertyd gegroei en uitgebrei tot ’n makrogemeente, wat die volgende doelwitte nastreef: Die eenheid van gelowiges, liefde vir God en vir mekaar deur

NG GEMEENTE DURBANVILLE-BERGSIG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE GRIEKWASTAD

Voltydse vastetermynpos vir drie jaar Sluitingsdatum: 18 September 2018. Die kerkraad van die NG Kerk Griekwastad in die Noord-Kaap maak ’n vakature bekend nadat biddend en versigtig oorweeg is wat in die beste belang van die versorging en uitbou van die gemeente is, maar ook geldelik volhoubaar is. Die gemeente: Griekwastad is ’n plattelandse dorp, ongeveer

NG GEMEENTE GRIEKWASTAD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE CERESVALLEI

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR (GEESTELIKE LEIER) Sluitingsdatum: Einde Augustus 2018 As ’n gemeente wat in Jesus se voetspore wil volg, wil Ceresvallei-gemeente graag die dienste bekom van ’n sterk leier, wat in spanbenadering uitmunt en ons gemeente in koninkrykswerk kan toerus en lei. Ons wil graag sien dat die leier sal help om geleenthede te skep

NG GEMEENTE CERESVALLEI Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE TROMPSBURG (SUID-VRYSTAAT)

VAKATURE: ORRELIS Sluitingsdatum: 31 Augustus 2018. Aansoeke word deur die NG gemeente Trompsburg ingewag vir die pos van orrelis. Die orrelis is, in hooftrekke, verantwoordelik vir die sang en musiek binne gemeenteverband asook die kreatiewe uitbou van musiek en sang in die gemeente. Die volledige pos- en taakbeskrywings sal tydens hul onderhoud met persone wat

NG GEMEENTE TROMPSBURG (SUID-VRYSTAAT) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE LA ROCHELLE (BELLVILLE)

Leraar: Jeugbediening Sluitingsdatum: 17 Augustus 2018. In biddende afhanklikheid van die Here nooi die NG gemeente La Rochelle gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid om aansoek te doen vir die pos as jeugleraar. La Rochelle is ’n voorstedelike makrogemeente van ongeveer 973 doop en 3 468 belydende lidmate wat tans deur twee leraars bedien word. Die gemeente

NG GEMEENTE LA ROCHELLE (BELLVILLE) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE OUTENIQUALAND (SUID-KAAP)

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 31 Augustus 2018. As ’n gemeente wat daartoe verbind is om as gestuurdes van Jesus Christus hier op aarde op te tree en ’n verskil te maak, wil ons graag die dienste bekom van ’n daartoe geroepe, dinamiese en toegewyde leraar wat die wese van ’n plattelandse gemeente (’n mengsel van

NG GEMEENTE OUTENIQUALAND (SUID-KAAP) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEM UNIVERSITAS-WES

UITNODIGING TOT DEELNAME AAN ’N PROSES OM ’N VOLTYDSE LERAARSVAKATURE TE VUL UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM wat die Rooikerk- en Striata-bedieningspunte insluit Sluitingsdatum: 3 Augustus 2018. Indien jy oortuig is dat die Here deur die onderstaande inligting met jou praat, word jy genooi om met ons kontak te maak aangesien die gemeente vroeg in 2019 ’n vakature

NG GEM UNIVERSITAS-WES Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG RUSTENBURG-WES

Vakature: Vastetermynpos vir leraar (Een jaar, met ’n opsie om te hernu) Sluitingsdatum: 31 Julie 2018. LERAARSPROFIEL:  Gelegitimeerdes van die NG Kerk wat ampspligte sal nakom soos omskryf, met Artikel 9 van die Kerkorde as riglyn.  ‘n Persoon wat onder leiding van die Heilige Gees, Skrifgetrou, dinamiese Woordbediening en prediking baseer op die gereformeerde leer. 

NG RUSTENBURG-WES Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE SONDAGSRIVIER (KIRKWOOD)

Vakature: Tweede leraar Sluitingsdatum: 20 Augustus 2018. As jy ’n geroepe, dinamiese en toegewyde leraar is, wat die uitdagings en geleenthede van ’n uitgestrekte plattelandse gemeente verstaan en sal aangryp. As die visie: “Nader aan God … Nader aan mekaar … Nader aan die koninkryk” jou inspireer en motiveer. As die gemeenteprofiel jou uitdaag, wil

NG GEMEENTE SONDAGSRIVIER (KIRKWOOD) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE KOLLEGEPARK

VANDERBIJLPARK (Gauteng) VAKATURE: JEUGWERKER (KONTRAK VIR EEN JAAR MET OPSIE OM DIT TE VERLENG) SLUITINGSDATUM: 31 Julie 2018 VERANTWOORDELIKHEDE: ORGANISEER, AANBIED EN UITBOU VAN ALLE JEUGAKTIWITEITE IN GEMEENTE DIE BOU VAN VERHOUDINGS MET ’N PASTORALE BEGELEIDING VAN DIE JEUG VEREISTES:  GESKIKTE KWALIFIKASIE IN JEUGWERK  ONDERVINDING IN JEUGWERK EN VERMOË OM LEIDING TE NEEM

NG GEMEENTE KOLLEGEPARK Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kollegepark (Vanderbijlpark)

Vakature: Jeugwerker (kontrak vir een jaar met opsie om dit te verleng) Sluitingsdatum: 31 Julie 2018 Verantwoordelikhede:  Organiseer, aanbied en uitbou van alle jeugaktiwiteite in gemeente. Die bou van verhoudings met ’n pastorale begeleiding van die jeug Vereistes: geskikte kwalifikasie in jeugwerk ondervinding in jeugwerk en vermoë om leiding te neem musiekbediening sterk aanbeveling saam in

NG Gemeente Kollegepark (Vanderbijlpark) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Senekal

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 15 Junie 2018. Gemeenteprofiel: Senekal is ’n plattelandse dorp, 175 km noord-oos van Bloemfontein, 75 km wes van Bethlehem. Daar is ongeveer 358 belydende en 85 dooplidmate. Die dorp beskik oor ’n goeie hoër- en laerskool, ’n aftreeoord, ’n ENGO-kantoor en ’n bejaardesorg-tehuis. Leraarsprofiel: Bedieningsgeleenthede volgens Artikel 9 van die Kerkorde.

NG Gemeente Senekal Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kempton-Kruin

Musiekleier – Eietydse erediens Sluitingsdatum: 30 Junie 2018 Kempton-Kruin wag aansoeke in vir die pos van Musiekleier – wat leiding gee in sang en musiek in die gemeente se eredienste. Die fokus van musiek in ons eredienste is om ’n dieper ervaring van lofprysing en aanbidding met musiek (“blended worship”) in die gemeente te vestig.

NG Gemeente Kempton-Kruin Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Citrusdal

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR Sluitingsdatum: 22 Junie 2018 Gemeenteprofiel ’n Kultureel en spiritueel gediversifiseerde plattelandse gemeente met sowat 1 000 lidmate wat deel uitmaak van ’n dinamiese landbougemeenskap wat ongeveer 175 km vanaf Kaapstad geleë is. Die gemeente is ’n inklusiewe geloofsgemeenskap saamgestel uit werkende jong volwassenes, gesinne met voorskoolse en skoolgaande kinders sowel as werkende

NG Gemeente Citrusdal Lees verder

Afgehandelde vakatures

Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Uitnodiging tot deelname aan ’n proses om ’n voltydse leraarsvakature te vul Universitas-Wes Gemeenskapsentrum wat die Rooikerk- en Striata-bedieningspunte insluit Indien jy oortuig is dat die Here deur die onderstaande inligting met jou praat, word jy genooi om met ons kontak te maak aangesien die gemeente vroeg in 2019 ’n vakature sal hê. Die gemeente

Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Prince Alfred’s Hamlet

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: 30 Julie 2018 Prince Alfred’s Hamlet is ’n pragtige dorp in die Ceresvallei, sowat 9 km buite Ceres. Dit is ’n dinamiese landbougemeenskap met ’n sterk produksiekultuur vanuit die verbouing en bemarking van sagtevrugte, groente, graan en vee. Ons omgewing beleef, te midde van al die landbouuitdagings die afgelope paar jaar, ’n

NG Gemeente Prince Alfred’s Hamlet Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Ellisras-Wes

Vakature: Leraar Dis bosveldwêreld hierdie! Geleë in die noorde van limpopo, 40 km vanaf die limpoporivier. Medupi- en matimbakragsentrales lê in ons grense, asook die grootste steenkoolmyn – exxaro grootgeluk. Die gemeenskap bestaan uit boere, nywerheids- en besigheidsmense. Hier is goeie laer– en hoërskole. Ons is ongeveer 200 aktiewe volwassenes en 70 kinders (0-18). Die

NG Kerk Ellisras-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Murray, De Doorns

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 30 Junie 2018 Die gemeentevisie: Vreugdevolle medewerkers in die wingerd met die oog op God se oes. Gemeenteprofiel: Murray-gemeente is ’n plattelandse gemeente op die Bolandse dorp De Doorns in die Hexriviervallei, sowat 30 km noord van Worcester langs die N1. Die gemeente bestaan uit 823 belydende en 247 dooplidmate.  Die gemeente

NG Kerk Murray, De Doorns Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Dundee-Suid

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 29 Junie 2018 Dundee-Suid is ’n gemeente met ongeveer 280 belydende- en 40 dooplidmate, geleë in die noorde van KwaZulu-Natal, tussen Ladysmith en Newcastle, sowat 25 km oos van die N11-roete. Die gemeente bestaan uit 8 dorpswyke en drie plaaswyke en is die afgelope 18 maande deur ʼn brugleraar bedien. Die belangrikste

NG Kerk Dundee-Suid Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.