Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG KROONSTAD-NOORD

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Vrydag, 5 Oktober 2018 Gemeentelike visie: “Ons is hier vir God, mekaar en die wêreld” Kroonstad, ’n groot Noord-Vrystaatse dorp, is geleë aan die oewers van die Valsrivier sowat 200 km van Johannesburg en Bloemfontein en sowat 120 km vanaf Potchefstroom. Die dorp beskik oor goeie skole, kollege, sakesentrum, nywerhede, hospitale, […]

NG KROONSTAD-NOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE SMITHFIELD

Vakature: Vastetermynpos vir twee jaar Sluitingsdatum: 2 November 2018. Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van leraar. GEMEENTEPROFIEL: Die NG gemeente Smithfield is ’n plattelandse gemeente geleë in die Suid-Vrystaat, ongeveer 130 km vanaf Bloemfontein op die N6. Die gemeente bestaan uit 238 belydende en 65 dooplidmate

NG GEMEENTE SMITHFIELD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK WATERKLOOF (PRETORIA)

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 26 September 2018 (17:00). In biddende afhanklikheid van die Here, nooi die NG gemeente Waterkloof, alle gelegitimeerdes om aansoek te doen vir ’n medeleraarspos met ’n primêre fokus op jeugbediening (ouderdom 6-25 jaar). Waterkloof-gemeente is 60 jaar oud en het ongeveer 1 050 lidmate en kinders. Die gemeente se tradisionele woongebiede is

NG KERK WATERKLOOF (PRETORIA) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE STELLASTRAAT (SUIDOOS-Pretoria)

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 5 Oktober 2018. Die kerkraad van die NG gemeente Stellastraat (Suidoos-Pretoria) wag aansoeke in vir die pos van predikant. Gemeenteprofiel: Stellastraat is ’n voorstedelike gemeente met sowat 2 600 lidmate en vier predikantsposte. ’n Volledige gemeenteprofiel kan aangevra word by: admin@stellastraat.co.za Leraarsprofiel: Die kandidaat moet gemaklik met en lojaal wees aan die

NG GEMEENTE STELLASTRAAT (SUIDOOS-Pretoria) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Heidelberg (Kaap)

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 11 Oktober 2018 om 12:00. In biddende afhanklikheid van die Here, stel die kerkraad die bogenoemde vakature bekend. Gemeenteprofiel: ’n Plattelandse gemeente in die Suid-Kaap met ± 831 belydende en 182 dooplidmate. Die gemeente is 163 jaar oud. Daar is twee preekpunte in die gemeente nl Witsand en Heidelberg wat elke Sondag

NG Gemeente Heidelberg (Kaap) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Vakante pos: Dosent in Teologie

Sluitingsdatum: 15 Oktober 2018. Vennote in Getuienis in vennootskap met die UV Fakulteit Teologie en Religie en die Reformed Church in Zambia Vakante pos: Dosent in Teologie, Justo Mwale Universiteit, Lusaka, Zambië Kandidate word uitgenooi om aansoek te doen vir ’n kontraktuele pos van drie jaar as dosent in Teologie (verkieslik Praktiese Teologie en Missiologie) aan

Vakante pos: Dosent in Teologie Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KROONSTAD-NOORD

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Vrydag, 5 Oktober 2018. Gemeentelike visie: “Ons is hier vir God, mekaar en die wêreld” Kroonstad, ’n groot Noord-Vrystaatse dorp, is geleë aan die oewers van die Valsrivier sowat 200 km van Johannesburg en Bloemfontein en sowat 120 km vanaf Potchefstroom. Die dorp beskik oor goeie skole, kollege, sakesentrum, industrieë, hospitale,

NG KROONSTAD-NOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE KOLLEGEPARK VANDERBIJLPARK (Gauteng)

VAKATURE: JEUGWERKER SLUITINGSDATUM: 12 OKTOBER 2018. (KONTRAK VIR EEN JAAR MET OPSIE OM DIT TE VERLENG) VERANTWOORDELIKHEDE: ORGANISEER, AANBIED EN UITBOU VAN ALLE JEUGAKTIWITEITE IN GEMEENTE DIE BOU VAN VERHOUDINGS MET ’N PASTORALE BEGELEIDING VAN DIE JEUG. VEREISTES: GESKIKTE KWALIFIKASIE IN JEUGWERK. ONDERVINDING IN JEUGWERK EN VERMOË OM LEIDING TE NEEM. MUSIEKBEDIENING STERK AANBEVELING. SAAM

NG GEMEENTE KOLLEGEPARK VANDERBIJLPARK (Gauteng) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG BLOUBERGSTRAND

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 30 September 2018. NG Kerk Bloubergstrand verwag aansoeke vir die pos van orrelis. Verantwoordelikhede: Begeleiding van twee oggenderedienste met voorafsang, asook spesiale dienste. Die orrelis is medeverantwoordelik vir die jaarlikse Paassangdiens en Kerssangdiens. Voorkeur sal gegee word aan orreliste met ten minste vlak 5-kwalifikasies. Salaris: Die vergoeding sal aan die hand van

NG BLOUBERGSTRAND Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE WELLINGTON

Vakature: Voltydse derde leraar Sluitingsdatum: 20 September 2018 In biddende afhanklikheid van die Here nooi die NG gemeente Wellington gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdhede teen 31 Desember 2018, om aansoek te doen vir die pos as voltydse derde leraar van die gemeente. GEMEENTEPROFIEL: NG gemeente Wellington is ’n plattelandse gemeente met ±1 500 belydende lidmate wat

NG GEMEENTE WELLINGTON Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE JOUBERTINA

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 16 September 2018. NUWE VRUGTE WAT LEWE GEE Joubertina-gemeente wag in biddende afhanklikheid op ’n leraar om die gemeente verder te begelei in Woordbediening en toerusting in eredienste, kleingroepe en pastorale versor­ging. Die gemeente beskou haar roeping om saam met alle gelowiges vanuit die afgehandelde werk van Christus te leef, vanuit

NG GEMEENTE JOUBERTINA Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE ZASTRON

Vakature: Voltydse leraar SLUITINGSDATUM: 9 November 2018. GEMEENTEPROFIEL: Die leraar van die NG gemeente Zastron het die kerkraad in kennis gestel dat hy DV op 28 Februarie 2019 sy emeritaat aanvaar. Die NG gemeente Zastron is in ’n gevestigde gemeenskap geleë in die skilderagtige Suid­oos-Vrystaat, ongeveer 185 km vanaf Bloemfontein. Die gemeente bestaan uit 350

NG GEMEENTE ZASTRON Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Stilfontein-Sentraal

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Vrydag, 21 September 2018. 1. Gemeenteprofiel: Stilfontein is ’n plattelandse dorp tussen Klerksdorp en Potchefstroom. Die gemeente bestaan uit ongeveer 1 036 belydende en 187 dooplidmate. Die dorp beskik oor ’n hoërskool, vier laerskole en twee aftree-oorde. Die gemiddelde ouderdom van lidmate is 55. 2. Leraarsprofiel: • Ampspligte volgens Artikel 9

NG Gemeente Stilfontein-Sentraal Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Kareedouw

Organist/Orrelis Musiekleier/Music leader Pianist/Pianis Guitarist/Kitaarspeler Keyboard/Klawerbord Die NG Kerk Kareedouw is op soek na ’n musikant/orrelis/te/kitaarspeler/musiekleier. Pligte sal insluit maar nie beperk wees tot speel van orrel Sondae, troues, begrafnisse en die afrig en saamstel van ’n kerkkoor. Stuur asb CV en verwysings na ngkberoepe@gmail.com ’n Markverwante salaris word aangebied. Sal persone pas wat in

NG Kerk Kareedouw Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE PETRUSBURG

Vakature: Leraar – Voltydse pos Sluitingsdatum: 19 Oktober 2018. Gemeenteprofiel: Die NG gemeente Petrusburg is ’n plattelandse gemeente in die suid-wes-Vrystaat, sowat 80 km vanaf Bloemfontein en Kimberley. Die gemeente het 314 belydende en 50 dooplidmate wat ’n bejaardesorgsentrum met 75 inwoners insluit. Daar is 68 plaasbesoekpunte wat deel vorm van die totale 167 besoekpunte

NG GEMEENTE PETRUSBURG Lees verder

Afgehandelde vakatures

SKDB MAATSKAPPY (MSW)

Vakature: Uitvoerende Hoof 17 September 2018 DIE POS: Die geskikte kandidaat is ’n persoon met bestuurskundigheid en -ervaring en die vermoë om die korporatiewe hoofkantoor van 12 maatskaplike diensorganisasies in die welsynsektor te bestuur. Die sentrum funksioneer as ’n Christelike geloofsgebaseerde kerklike organisasie en die suksesvolle kandidaat moet kan inskakel by en hom/haar vereenselwig met

SKDB MAATSKAPPY (MSW) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Eendracht

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: 15 Oktober 2018. Die NG Kerk Eendracht nooi in afhanklikheid van die Here enige proponente, dienende leraars en emeritusleraars uit om aansoek te doen vir die komende vakature van ’n leraar. Die huidige leraar aanvaar emeritaat op 30 November 2018. Gemeenteprofiel: Die gemeente Eendracht bestaan uit 227 belydende en 44 dooplidmate. Dit

NG Kerk Eendracht Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Witfield

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 22 September 2018 GEMEENTEPROFIEL: Witfield is ’n middelslag voorstedelike gemeente binne die munisipale grense van Boksburg. Hoewel ons ’n ouerwordende gemeente is, wat heelwat bejaardesorg het, was ons kategeseskool, jeugwerk en jeugkampe nog altyd een van ons gemeente se sterk bedieningspunte. Ons gemeente is lief vir, en trots op ons gereformeerde

NG Gemeente Witfield Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE JOUBERTINA

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 16 September 2018. NUWE VRUGTE WAT LEWE GEE Joubertina-gemeente wag in biddende afhanklikheid op ’n leraar om die gemeente verder te begelei in Woordbediening en toerusting in eredienste, kleingroepe en pastorale versor­ging. Die gemeente beskou haar roeping om saam met alle gelowiges vanuit die afgehandelde werk van Christus te leef, vanuit

NG GEMEENTE JOUBERTINA Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Hospitaalpark (Bloemfontein)

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 15 September 2018. Aansoeke word deur die NG gemeente Hospitaalpark ingewag vir die pos van orrelis. Verantwoordelikhede: • Begeleiding tydens oggend- en aanddienste, met voorafsang, asook spesiale dienste. • Die orrelis is ook verantwoordelik vir die afrig van die gemeentekoor vir optrede in die gemeente. Salaris: Die riglyne van die SA Kerkorrelvereniging

NG gemeente Hospitaalpark (Bloemfontein) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE CERESVALLEI

Vakature: Voltydse leraar (Geestelike leier) Sluitingsdatum: Augustus 2018. As ’n gemeente wat in Jesus se voetspore wil volg, wil Ceresvallei-gemeente graag die dienste bekom van ’n sterk leier, wat in spanbenadering uitmunt en ons gemeente in koninkrykswerk kan toerus en lei. Ons wil graag sien dat die leier sal help om geleenthede te skep vir gemeentelede

NG GEMEENTE CERESVALLEI Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.