Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

STUDENTEKERK BLOEMFONTEIN

BEMARKING, SKAKELING, KONFERENSIE- EN FUNKSIEKOÖRDINEERDER Sluitingsdatum: 14 November 2018 For an English advert, please do not hesitate to e-mail kopanongapplications@gmail.com or visit our Facebook page. Indien hierdie advertensie in lyn is met u belangstellings, passie en roeping nooi ons u uit om aansoek te doen vir hierdie pos. Studentekerk Bloemfontein is ’n unieke gemeente met […]

STUDENTEKERK BLOEMFONTEIN Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG PE HOOGLAND

PE Hoogland se roeping: Geloof, deur liefde tot dade (Gal 5:6) Voltydse vastetermynpos vir twee jaar (Medeleraar) Sluitingsdatum: 24 Oktober 2018. PE Hoogland is 46 jaar oud en is geleë in die Charlo-area in Port Elizabeth. Ons bestaan tans uit ongeveer 800 huishoudings: 1 712 belydende lidmate (158 tussen die ouderdom van 19 en 25) en

NG PE HOOGLAND Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE kerksondermure

Vakature: Gemeenteleier Sluitingsdatum: 25 Oktober 2018. Gemeenteprofiel: kerksondermure is ’n makrogemeente in Centurion en Midstream. Ons is een gemeente wat vanuit twee persele funksioneer. Ons is Bybels behoudend en eietyds. Leier se profiel: Die suksesvolle kandidaat sal deel vorm van die uitvoerende span, en sal aanvanklik ver­antwoordelik wees vir die omvattende bestuur van kerksondermure se

NG GEMEENTE kerksondermure Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Prieska

Vakature: Medeleraar (Voltydse onbepaalde termynpos) Sluitingsdatum: 14 Desember 2018. Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. GEMEENTEPROFIEL: Prieska is ’n gemeente in die Noord-Kaap wat gemaklik is met vernuwing en gedurig geleenthede skep waarbinne ons vra na waarmee die Here besig is in

NG Gemeente Prieska Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Culembeeck

Witpoortjie, Roodepoort Vakature: Tentmaker Sluitingsdatum: 30 November 2018. (Deeltydse pos vir onbepaalde termyn) Die kerkraad van die NG gemeente Culembeeck wag in afhanklikheid aansoeke in vir bogenoemde pos. Gemeenteprofiel: NG Culembeeck is ’n voorstedelike gemeente in Witpoortjie, Roodepoort. Ons het 922 belydende en 258 dooplidmate met ’n voltydse leraar. Die gemeente is baie sterk gefokus

NG Gemeente Culembeeck Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG VENTERSDORP-OOS GEMEENTE

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: Dinsdag, 1 Januarie 2019. Gemeenteprofiel: Ventersdorp is ’n plattelandse dorp, 48 km vanaf Potchefstroom. Daar is ongeveer 200 belydende en 47 dooplidmate. Die dorp beskik oor ’n hoër- en laerskool en ’n bejaardesorg-tehuis. Leraarsprofiel: Ons is op soek na ’n dinamiese en Geesvervulde leraar wat binne die eerste vyf jaar van

NG VENTERSDORP-OOS GEMEENTE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE FOCHVILLE-NOORD

Vakature: Voltydse medeleraar Sluitingsdatum: 26 Oktober 2018. Die NG gemeente Fochville-Noord stel hiermee in biddende afhanklikheid van God ’n vakature bekend vir ’n geskikte aansoeker om as voltydse tweede leraar in die gemeente te kom dien. GEMEENTEPROFIEL: Fochville-Noord is ’n dinamiese groeiende gemeente in Fochville. Fochville lê tussen Potchefstroom en Johannesburg naby aan die N12-roete.

NG GEMEENTE FOCHVILLE-NOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE LICHTENBURG

Vakature: Jeugwerker – een jaar pos Sluitingsdatum: 26 Oktober 2018. Die NG gemeente Lichtenburg is op soek na ’n energieke persoon met ’n sterk roeping ten opsigte van kinder- en jeugbediening om as jeugwerker aan te stel vir ’n termyn van minstens een jaar. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die organise­ring van die

NG GEMEENTE LICHTENBURG Lees verder

Afgehandelde vakatures

PhD BURSARY IN SCRIPTURES, RELIGIONS, AND HERMENEUTICS 2019

Area of PhD research project: Any topic related to the hermeneutical dynamics operative in the interpretation of the scriptures of Judaism, Christianity, and Islam. The study must be situated in either Old Testament, New Testament, or Missiology/Religion Studies in the Faculty of Theology, Stellenbosch University. Background and Context: A project is presently based at Stellenbosch

PhD BURSARY IN SCRIPTURES, RELIGIONS, AND HERMENEUTICS 2019 Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Randfontein-Wes

Vakature: Deeltydse leraarspos Sluitingsdatum: 15 November 2018. Drie werksdae per week sowel as Sondag (Afgetrede predikante kan ook aansoek doen vir die pos) Gemeenteprofiel: Randfontein is 50 kilometer vanaf Johannesburg geleë. Daar is 209 belydende en 45 dooplidmate in die gemeente met 133 besoekpunte. Die dorp beskik oor goeie hoër- en laerskole, aftreeoorde, uitstekende mediese

NG Gemeente Randfontein-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

POSTDOCTORAL FELLOWSHIP IN SCRIPTURES,

Area of postdoctoral research project: A qualitative analysis of the hermeneutical dynamics operative in the interpretation of the scriptures of Judaism, Christianity, and Islam. Requirements: • A PhD from any recognised and accredited tertiary institution in South Africa or abroad; • The PhD must have been obtained after 1 January 2014 (thus no longer than

POSTDOCTORAL FELLOWSHIP IN SCRIPTURES, Lees verder

Afgehandelde vakatures

Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk

Vakature: Redakteur Kerkbode Aansoeke sluit: 15 Oktober 2018 Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk, ‘n afdeling van Bybel-Media, wag aansoeke in vir die voltydse pos van Redakteur: Kerkbode, die amptelike digitale en gedrukte nuuskanaal van die NG Kerk. Die pos sal verkieslik in Pretoria setel. Die posbekleër moet redaksioneel vaardig wees en oor bewese joernalistieke, taal-

Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG PE HOOGLAND

PE Hoogland se roeping: Geloof, deur liefde tot dade (Gal 5:6) Voltydse vastetermynpos vir 2 jaar (Medeleraar) Sluitingsdatum vir aansoeke: 24 Oktober 2018. PE Hoogland is 46 jaar oud en is geleë in die Charlo-area in Port Elizabeth. Ons bestaan tans uit ongeveer 800 huishoudings: 1 712 belydende lidmate (158 tussen die ouderdom van 19 en 25) en

NG PE HOOGLAND Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE kerksondermure

Vakature: Gemeenteleier Sluitingsdatum: 25 Oktober 2018. Gemeenteprofiel: kerksondermure is ’n makrogemeente in Centurion en Midstream. Ons is een gemeente wat vanuit twee persele funksioneer. Ons is Bybels behoudend en eietyds. Leier se profiel: Die suksesvolle kandidaat sal deel vorm van die uitvoerende span, en sal aanvanklik ver­antwoordelik wees vir die omvattende bestuur van kerksondermure se

NG GEMEENTE kerksondermure Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Culembeeck, Witpoortjie, Roodepoort

Vakature: Tentmaker (Deeltydse pos vir onbepaalde termyn) Sluitingsdatum: 30 November 2018. Die kerkraad van die NG gemeente Culembeeck wag in afhanklikheid aansoeke in vir bogenoemde pos. Gemeenteprofiel: NG Culembeeck is ’n voorstedelike gemeente in Witpoortjie, Roodepoort. Ons het 922 belydende en 258 dooplidmate met ’n voltydse leraar. Die gemeente is baie sterk gefokus op geloofsformasie

NG Gemeente Culembeeck, Witpoortjie, Roodepoort Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE LICHTENBURG

Vakature: Jeugwerker – een jaar-pos Sluitingsdatum vir aansoeke: 26 Oktober 2018. Die NG gemeente Lichtenburg is op soek na ’n energieke persoon met ’n sterk roeping ten opsigte van kinder- en jeugbediening om as jeugwerker aan te stel vir ’n termyn van minstens een jaar. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die organise­ring van

NG GEMEENTE LICHTENBURG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Rietfontein-Noord

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 19 Oktober 2018 Die kerkraad van NG gemeente Rietfontein-Noord wag in afhanklikheid aansoeke in vir die bogenoemde pos. Gemeenteprofiel: Rietfontein-Noord is ’n voorstedelike gemeente met ongeveer 1 000 lidmate en is geleë in die Moot-area van Pretoria. Ons het uitstekende laer- en hoërskole in ons omgewing. Die gemeente wil graag ’n

NG Gemeente Rietfontein-Noord Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG BLOUBERGSTRAND

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 30 September 2018. NG Kerk Bloubergstrand verwag aansoeke vir die pos van orrelis. Verantwoordelikhede: Begeleiding van twee oggenderedienste met voorafsang, asook spesiale dienste. Die orrelis is medeverantwoordelik vir die jaarlikse Paassangdiens en Kerssangdiens. Voorkeur sal gegee word aan orreliste met ten minste vlak 5-kwalifikasies. Salaris: Die vergoeding sal aan die hand van

NG BLOUBERGSTRAND Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Elsburg-Suid

Vakature: Vastetermynpos vir leraar Sluitingsdatum: 30 September 2018. Die kerkraad van Elsburg-Suid wag in afhanklikheid aansoeke in vir die bostaande pos. Gemeenteprofiel: Ons is ’n klein gemeente geleë in Elsburg-Suid, Germiston, aan die oosrand van Gauteng. Die gemeente bestaan uit ongeveer 301 belydende en 76 dooplidmate. Ouderdomsgroep tussen 0 – 49 is tans 240. Ouderdomsgroep

NG Elsburg-Suid Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Swellendam

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 7 Oktober 2018 In biddende afhanklikheid van die Here, stel die kerkraad die bogenoemde vakature bekend. Gemeenteprofiel: ’n Plattelandse gemeente, die derde oudste dorp in Suid-Afrika, geleë aan die voet van die Langeberg, in die Suid-Kaap met ± 1 343 belydende en ± 280 dooplidmate. Daar is ses plaaswyke waar hoofsaaklik met

NG Gemeente Swellendam Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE PETRUSBURG

Vakature: Leraar – Voltydse pos Sluitingsdatum: 19 Oktober 2018. Gemeenteprofiel: Die NG gemeente Petrusburg is ’n plattelandse gemeente in die suid-wes-Vrystaat, sowat 80 km vanaf Bloemfontein en Kimberley. Die gemeente het 314 belydende en 50 dooplidmate wat ’n bejaardesorgsentrum met 75 inwoners insluit. Daar is 68 plaasbesoekpunte wat deel vorm van die totale 167 besoekpunte

NG GEMEENTE PETRUSBURG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeentes Theunissen- en Theunissen-Wes

Vakature: Voltydse gekombineerde leraarspos Sluitingsdatum: 7 Oktober 2018. Die leraarsposte van die NG gemeentes in Theunissen het gelyktydig vakant geraak. Die gemeentes wil graag die dienste van ’n daartoe geroepe leraar bekom vir die gelyktydige bediening van beide gemeentes. Gemeenteprofiele: Theunissen is ’n goedgevestigde, plattelandse boeregemeenskap, in die Vrystaat, geleë aan die R30, 100 km

NG Gemeentes Theunissen- en Theunissen-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.