NG KERK REITZ
Vakature: Voltyds-onbepaalde gemeenteleraar Sluitingsdatum: 15 Januarie 2019. Gemeenteprofiel: • Die gemeente is ’n plattelandse gemeente geleë in die Noordoos-Vrystaat. • Daar is ongeveer 579 belydende en 121 dooplidmate. • Die ouderdomsverspreiding van die gemeente is oa 41 % tussen 26 en 59 jaar en 33 % is 60 jaar en ouer. • Die gemeente is […]






